Friday, 18 February 2011

My derde KARP by Buffelspoort dam



 Soos julle kan sien is die KARP vroeg die oggend op gewees en het besluit ons gaan nie verder slaap nie.  Die KARP het 14.5kg geweeg.  Dit was nogal 'n baie lekker wakker word alarm toe die KARP begin hardloop het.  Hulle is nie een wereld rekords nie maar hulle bly my trots. 

No comments:

Post a Comment